Your Recipe Blog

PAMPOENTERT MET ROOMSOUS

Recipe by
Cook: 45 min

PAMPOENTERT MET ROOMSOUS

Resep: Renette van der Merwe
Foto: Adrian Fleming

  • 100 g botter
  • 200 ml suiker
  • 3 eiers, geklits
  • 250 ml koekmeel
  • 15 ml bakpoeier
  • knippie sout
  • 5 ml vanilla geursel
  • 3 koppies gaar pampoen of botterskorsie, fyngemaak
  • Sous:
  • 75 g botter
  • 200 ml room
  • 125 ml suiker
  • Verhit die oond tot 180°C.
  • Room die botter en suiker saam. Voeg  geklitsde eier bietjie vir bietjie by.
  • Roer die meel, bakpoeier en sout by. Roer pampoen en vanilla geursel in.
  • Skep die beslag in ‘n gesmeerde oondbak en bak vir 45 minute.
  • Maak die sous 10 minute voor die tert uit die oond gehaal word.
  • Verhit al die bestanddele saam in ‘n pot. Dit moet borrel.
  • Sodra die tert uit die oond kom, giet die sous oor die tert.
  • Laat staan vir paar minute en bedien.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page