Your Recipe Blog

OUTYDSE MACARONI EN KAAS

Cook: ongeveer 45 min

OUTYDSE MACARONI EN KAAS

Resep en foto: Ronell Boshoff

  • 500 g macaroni, gekook
  • 750 g maalvleis
  • 1 ui, gekap
  • 3 eetlepels blatjang
  • sout en peper, speserye
  • 4 groot tamaties
  • 6 jumbo eiers
  • 2 ½ koppies volroom melk
  • 5 koppies gerasperde kaas
  • Braai die uie tot sag.
  • Voeg maalvleis en speserye by, braai goed deur.
  • Voeg die blatjang en gaar maalvleis by die gaar pasta.
  • Klits eiers en melk voeg sout en peper by.
  • Meng die eiermengsel by die maalvleis en pasta in.
  • Skep die mengsel in ‘n gespuite oondpan. Strooi die kaas oor.
  • Pak tamatie skywe bo op die kaas en sprinkel sout en peper oor.
  • Bak by 190° C vir 45 minute of tot deur warm en kaas goed gesmelt.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page