Your Recipe Blog

OORSKIET VERRRASSINGS MET BROOD

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 - 20 minute

OORSKIET VERRRASSINGS MET BROOD

Ek was nie vanaand lus om kos te maak nie.

  • 12 snye brood
  • 4 eiers
  • sout en peper
  • Hoeveelhede na smaak:
  • Salamirol, in blokkies gesny
  • tamatiesmoor
  • gerasperde kaas

Rol die snye brood plat en pak in ‘n 12-stuk gesmeerde muffinpan om die korse te vorm.
Sny die salamirol in blokkies en pak 4 blokkies per muffin in die korse.
Skep die tamatiesmoor lepelsgewys oor.
Geur die eiers met sout en peper, klits en vul die muffinholtes.
Strooi gerasperde kaas bo-oor.
Jy kan basies enige vleisigheid hierin sit.
Bak vir 15 – 20 min by 180°C.
Bedien met vars slaai en chips.

Resep en foto:  Esme Scheepers Van Wyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page