Your Recipe Blog

OONDGEBAKTE SKAAPKOP

OONDGEBAKTE SKAAPKOP

  • 1 skaapkop
  • 1 heel ui
  • ½ koppie skoon water
  • sout en peper na smaak
  • Lappies se sous

Plaas die skaapkop wat mooi skoongemaak en voorberei is in ‘n kasserol. Druk die heel ui in die bek.
Ek het dit op 140°C in ‘n toe kasserol gebak vir 4 ure met ‘n ui in die bek.
Na die eerste uur het ek die water wat self gevorm het in die pot uitgegooi en ‘n halwe koppie skoon water bygesit met sout en peper na smaak.
‘n Uur voor ek dit uit die oond gehaal het, het ek dit met Lappies se sous gesmeer en op stadige “grill” gesit en gereeld dopgehou tot die vel lekker “crisp” en mooi bruin is.
Dit koel nou af en dan issit daai djeerlikheid!

Foto en resep: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5