Your Recipe Blog

OONDGEBAKTE SALM

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute

OONDGEBAKTE SALM

Liezl het hierdie heerlik stuk salm vir ons gaargemaak wat deel was van ons kerstafel.
Dit was heerlik en so sappig.

  • 1.2 kg salm (gewig belangrik)
  • olyfolie
  • suurlemoensap
  • vars gemaalde swartpeper
  • sout

Diw vis word met olyfolie gesmeer en besprinkel met suurlemoensap en op foelie geplaas op ‘n plat oondpan.
Besprinkel die vis met gemaalde swartpeper en sout na smaak.
Bak in ‘n voorverhitte oond op 180 ºC vir 20 min.

Nota:
Sy het dit gegarneer met vooraf gepiekelde (asyn en suiker) radyse, komkommer en rooiuie dun gesnyde ringe.
Ook ‘n bietjie watercress was gebruik vir garnering.
Dit was baie lekker.

Fot0 en resep:  Liezl Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page