Your Recipe Blog

OONDGEBAKTE HEEL LAMSNEK

Avatar photo
Recipe by
3 ure 20 min

OONDGEBAKTE HEEL LAMSNEK

Ons geniet dit saam met blomkool en gekookte wortels en was heerlik.

  • 1 heel lamsnek
  • 2 gekerfde uie
  • 1 teelepel brandrissievlokkies
  • 1 teelepel knoffelvlokkies
  • 4 – 6 aartappels, in helfte gesny
  • sout en peper na smaak
  • foelie om te bedek

Plaas die heel lamsnek in ‘n oondbak saam met gekerfde uie en bedek met foelie.
Bak vir omtrent 2 en ‘n half ure op 160ºC.
Voeg dan die aartappels by, sit sout en peper by na smaak en sprinkel die brandrissievlokkies en knoffelvlokkies oor.
Bedek weer met foelie en bak vir nog 30 minute of tot aartappels gaar is.
Verwyder die foelie en verbruin op lae rooster vir omtrent 15 tot 20 minute.

Resep en Foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page