Your Recipe Blog

OMSKAKELING NA ML

OMSKAKELING NA ML

VOLUME VLOEISTOF
¼ teelepel 2 ml
½ teelepel 3 ml
1 teelepel 5 ml
2 teelepels 10 ml
4 teelepel 20 ml
1 eetlepel 15 ml
2 eetlepels 30 ml
3 eetlepels 45 ml
¼ koppie 60 ml
⅓ koppie 80 ml
½ koppie 125 ml
⅔ koppie 160 ml
¾ koppie 200 ml
1 koppie 250 ml
1½ koppie 375 ml
2 koppies 500 ml
4 koppies 1 liter
1 wynglas 106 ml
1 sjerrieglas 71 ml

2 Reviews

  1. Albertha Van den berg

    ek het hierdie koekies al baie gebak en toe ek by my dogter oorsee gaan kuier het het ons baie gebak en dis n wenner resep

    Star
    • Albertha dankie vir jou terugvoer, maar ek dink jy het op die verkeerde plek jou kommentaar gesit. Jy het dit by omskakeling na ML getik, so ons weet nou nie na watter koekies jy verwys nie, help asb?
      Groete
      Rina

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page