Your Recipe Blog

NOUGATINA

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 - 40 minute

NOUGATINA

Resep en foto: Frikkie Jones

  • 8 eierwitte, styf geklits
  • 2 koppies strooisuiker
  • 100 g fyn gekapte neute
  • 100 g fyn gekapte dadels
  • 100 g kersies, opgesny
  • 1 pakkie Boudoir bekuitjies, fyn gebreek
  • Klits eierwitte styf saam met strooisuiker vir meringue . Vou die res van die bestanddele daarby in.
  • Skep uit op die platter waarop jy dit gaan bedien. Bak by 180°C vir 30 tot 40 minute. Laat afkoel. Vul met een van die volgende vulsels.
  • Vulsels wat gebruik kan word:
  • granadilla curd en room met vrugte of
  • 1 koppie room, styf geklits met 4 eetlepels versiersuiker of
  • 1 koppie Griekse jogurt; 1 koppie mascarpone ingevou met 1 suurlemoen se fyn gerasperde skil.
  • Versier met bessies op of wat die voorvaders in my oor fluister. Laat staan ten minste 2 ure voor bediening.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page