Your Recipe Blog

NEUTERIGE KORINGMEELBESKUIT (“NUTTY WHEAT RUSKS”)

Recipe by
Cook: 30-40 minute

NEUTERIGE KORINGMEELBESKUIT (“NUTTY WHEAT RUSKS”)

Resep en foto: Zorana Geldenhuys

  • Meng die volgende saam:
  • 500 g margarien, gesmelt
  • 500 ml karringmelk
  • 2 eiers
  • 10 ml asyn
  • Meng die droë bestanddele saam:
  • 5 koppies koekmeel
  • 3 koppies nuttywheat
  • 2 koppies suiker
  • 6 stafies wheatbix – gebreek
  • 10 ml sout
  • 50 ml bakpoeier
  • 10 ml koeksoda
  • Meng die nat- en droë bestanddele goed saam. Die deeg sal taai wees.
  • Skep die deeg in gesmeerde panne. Druk goed plat sodat dit halfvol in die beskuitpanne is.
  • Druk die snyers in die deeg en haal uit.
  • Bak die beskuit teen 180ºC vir 30 tot 40 min of tot gaar toets.
  • Sny of breek in beskuite, pak op oond rakkies en droog uit.

Die resep lewer een en ‘n halwe panne deeg. Pan grootte 40 cm x 35 cm.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page