Your Recipe Blog

NELLA SE PERSKE ATJAR SLAAI

NELLA SE PERSKE ATJAR SLAAI

  • 6 geelperskes, gesnipper
  • 2 uie, opgesny
  • 1 teelepel kerriepoeier
  • ½ teelepel borrie
  • 1 eetlepel suiker (tot 2 eetlepels suiker, eie keuse hoe soet u dit wil hê)
  • knippie sout
  • ¼ teelepel rooipepper
  • 1 teelepel fyn koljander
  • 5 naeltjies
  • 100 ml cake mix (rosyne, gesnipperde dadels, eie keuse)

Verhit asyn tot kook en voeg perskes en uie by.
Kook tot sag. Voeg al die ander bestanddele by en kook weer goed deur.
Laat afkoel en bedien as slaai.

Resep en foto deur Nella Koostra

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page