Your Recipe Blog

MUESLI BESKUIT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35 minute

MUESLI BESKUIT

  • Sif saam:
  • 2.5 kg bruismeel
  • 10 ml sout
  • 15 ml bakpoeier
  • Vryf by tot broodkrummel effek:
  • 750 g bak margarien
  • Voeg by meelmengsel en meng goed:
  • 4 koppies fyn All bran flakes
  • 1 ½ koppie Jungle grenola muesli
  • ½ koppie sesame saad
  • ¾ koppie sonneblomsaad
  • 1 koppie droë bosbessies (cranberries)
  • Meng die volgende goed saam:
  • 3 koppies suiker
  • 3 ekstra groot eiers
  • ¾ koppie sonneblomolie
  • 1 liter karingmelk

Voeg droë bestanddele by melkmengsel en meng tot sagte deeg. Verdeel in 2, druk in plat beskuitpanne en druk met beskuit drukker.
Bak vir 35 min teen 180°C tot gaar.
Droog soos gewoontlik.

Resep en foto: Magda Van Der Merwe

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page