Your Recipe Blog

MOSTERDSOUS

MOSTERDSOUS

  • 250 ml wit suiker
  • 3 eiers
  • 100 ml witasyn
  • 60 ml mosterdpoeier of na smaak
  • sout na smaak

Meng in ‘n bak en klits tot glad.
Plaas die bak op ‘n dubbel koker of pot en verhit stadig tot begin kook.
Moenie dat die boonste bak aan die kokende water raak nie, dan sal die eiers skei.
Roer af en toe en laat kook tot verdik.
Sodra die skuim verdwyn is dit reg vir gebruik.
Laat afkoel en stoor in ‘n glasbottel in die yskas.
Geniet dit.

Resep: Buks Saaiman

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page