Your Recipe Blog

MILO KAASKOEK

MILO KAASKOEK

Resep en foto:  Amanda Austen

  • Kors:
  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies, fyngekap
  • 60 ml Milo
  • 125 ml gesmelte margarien
  • Vulsel:
  • 2 x 250 ml geroomde maaskaas
  • 1 blik kondensmelk
  • 20 ml gelatien
  • 30 ml koue water
  • 100 ml kook water
  • 250 ml room, verkoel
  • 200 ml milo
  • ekstra Milo, om oor te sif
  • Meng die kors bestanddele saam en druk vas om ‘n krummelkors te vorm in ‘n 23 cm tertpan.
  • Vulsel:
  • Klits die maaskaas en kondensmelk saam.
  • Sprinkel die gelatien oor die koue water.
  • Laat week tot sponserig en giet dan die kookwater by en roer tot opgelos.
  • Voeg by die maaskaasmengsel en meng deur.
  • Klits die room en Milo styf en vou by die kaasmengsel in.
  • Skep in die tertkors, sif Milo oor en verkoel oornag.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page