Your Recipe Blog

MIKROGOLF MELKKOS VIR EEN

Recipe by
Cook: 6 min

MIKROGOLF MELKKOS VIR EEN

Ek het gister vir my kleinseun melkkos vir 1 persoon in die mikrogolf gemaak.

  • 2 koppies melk
  • 3 eetlepels koekmeel
  • 2 eetlepels margarien/botter
  • knippie sout

Meng alles goed deur.
Mikrogolf op hoog vir 6 minute, roer goed na elke minuut.
Die meel sal al dikker word, maar bly net roer.
Indien jy hou van die meer loperige melkkos sal 5 minute dalk genoeg tyd wees.
Strooi bietjie kaneelsuiker bo-oor en geniet.

Resep en foto: Dalene Venner

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page