MIKROGOLF GEELPERSKEKONFYT
- 1 kg perskes
- 1 kg suiker
- 1 eetlepel asyn
Skil perskes en verwyder pit.
Kerf so klein soos verkies.
Meng alles saam en roer goed.
Mirogolf vir 30 min met intervalle van 10 min om te roer.
Bottel warm in gesterliseerde flesse en seël dadelik.
Geniet.
Foto en resep: Dalene Venner
Category: