Your Recipe Blog

MIELIEVLOKKIE KOEKIES

Avatar photo
Cook: 10 - 15 minutes

MIELIEVLOKKIES KOEKIES

  • 500 g margarien 
  • 3 koppies suiker
  • 5 eiers
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 1 kg bruismeel
  • 1 teelepel sout
  • mielievlokkies (Cornflakes), grof fyn gemaak

Room die suiker en margarien saam, voeg die eiers en die vanilla geursel by en meng goed.
Voeg die bruismeel en sout by en meng tot ‘n deeg vorm.
Maak klein bolletjies en druk een kant in growwe fyngemaakte mielievlokkies.
Bak vir 10 tot 15 minute by 180 ºC.

Resep en foto: Angelica Horne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5