Your Recipe Blog

MIELIETERT ALA RINIE EN GIDEON

MIELIETERT ALA RINIE EN GIDEON

  • 2 blikkies suikermielies
  • 60 ml suiker
  • 60 ml gesmelte botter
  • 4 eiers
  • 15 ml bakpoeier
  • 1 pakkie spekstukkies
  • 60 ml koekmeel

Ek het eers die spek liggies gaargemaak en toe alle bestanddele in ‘n mengbak gemeng en toe met ‘n koppie in die klein pannetjies gegiet en vir ongeveer 40 min in my varkie oond gebak.  (Foto 2)
Die temperatuur voel ek met my hand as dit reg is sit ek hulle in.
Dit pla my nie ek werk op gevoel als was sooooo lekker!
Jy kan dit ook in ‘n gesmeerde oondbak skep en in die oond bak vir 40 min op 180ºC.

Foto’s: Gideon Louw
Resep:  Rinie Louw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page