Your Recipe Blog

MIELIE VETKOEKIES

MIELIE VETKOEKIES

  • 1 blikkie roommielies
  • 2 eiers
  • 1 normale koffie beker hoogvol koekmeel
  • 1 teelepel bakpoeier
  • ½ teelepel sout

Meng alles saam.
Skep eetlepels vol in warm olie en diep braai tot gaar (mooi bruin).
Pak op kombuispapier tot almal klaar gebak is.
Geniet dit.

Foto: Koos van der Merwe

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page