Your Recipe Blog

MARTIE SE INGELEGDE PERSKES

MARTIE SE INGELEGDE PERSKES

  • 20 perskes, ontpit, geskil en halveer
  • 2,5 liter water
  • 360 ml suiker

Bring water en suiker tot kookpunt, maak seker jou suiker is heeltemal opgelos.
Voeg perskes by en kook vir 10 min in die stroop.
Bottel warm.

Resep geplaas en foto deur Martie Labuschagne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page