MARMITE SKONS
- 1 koppie melk
- 1 koppie Cheddar kaas
- 1 koppie koekmeel
- 2 teelepels bakpoeier
- 1 teelepel sout en bietjie rooi peper
Meng alles saam, skep in muffin pan of druk uit en bak by 180°C vir 10 min.
- Smelt en gooi oor skones sodra afgekoel:
- 1 eetlepel botter
- 1 teelepel Marmite of Bovril
Resep en foto: Bessie Leeuwner Du Preez
Category: