Your Recipe Blog

MARIUS SE “WIMPY RELISH”

Avatar photo
Recipe by
Cook: 40 minute

MARIUS SE “WIMPY RELISH”

My weergawe van die bekende Wimpy relish.

  • 2 medium uie, baie fyn gekap
  • 3 knoffel huisies, baie fyn gekap
  • 1 blikkie tamatie relish
  • 3 argurkies, fyn gekap
  • 100 ml rooi wyn asyn
  • 1 teelepel paprika
  • 1 teelepel origanum
  • 3 teelepels suiker
  • sout en peper na smaak
  • 1 proppie rooi voedsel kleursel, opsioneel

Braai uie en knoffel tot deurskynend.
Voeg res van bestanddele by en kook oor lae hitte.
Ek het dit so 40 min gekook.
Pols paar keer met ‘n “stick blender” net om laaste groot stukkies fyn te maak.
Nie te lank nie anders verloor mens die ” crunchie” gevoel van die relish.
Bewaar in die yskas.

Foto en resep: Marius Prinsloo

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page