Your Recipe Blog

MARIUS SE WARM SOUSIE-HOT SAUCE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 40 minute | Servings: 1 liter

MARIUS SE WARM SOUSIE-HOT SAUCE

  • 20 tot 30 habenero rissies (chillies)
  • 1 kg sagte pere
  • 250 ml druiwe asyn
  • 8 knoffelhuisies
  • 2 teelepel lemmetjie sap
  • 1 teelepel growwe swartpeper
  • 1 teelepel paprika
  • 1 teelepel gemmer

Plaas die opgesnyde rissies, pere en knoffelhuisies in ‘n voedselverwerker en kap fyn.
Plaas die rissiemengsel in ‘n pot saam met die asyn en ander bestanddele.
Kook ongeveer 40 minute tot fyn en tekstuur na keuse.
Plaas in bottel en bêre in die yskas.
Gebruik soos verkies, dit byt nogal lekker.

Resep en foto: Marius Prinsloo

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page