Your Recipe Blog

MARINADE VIR GROENTE SOSATIE

MARINADE VIR GROENTE SOSATIE

  • 4 eetlepels olyfolie
  • 1 g gemengde speserye (herbs)
  • 1 eetlepel suurlemoensap
  • sout en peper na smaak

Meng bogenoemde goed saam.

Lê sosatiestokkies oornag in soutwater.
Ryg groente van jou keuse en smeer met die marinade, sous of glaze en laat staan in yskas tot gebruik.

Bak in warm oond van 200°C tot gaar. Dit is geneig om uit te droog, so hou marinade byderhand en verf so drie keer terwyl die groente bak.

Resep en foto: Mclouwrens De Beer

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page