Your Recipe Blog

MARIE SE GROOTMAAT DOOPSOUS

MARIE SE GROOTMAAT DOOPSOUS

Vandag wil ek graag my doopsous resep met julle deel. Die resep kry 2 mayonaisse bottels vol en kan tot 6 maande in yskas gebere word.

  • 750 g Cross & Blackwell mayonnaise
  • 1 blik kondensmelk
  • 60 ml suurlemoensap of wit druiweasyn
  • 25 ml worcestersous
  • 125 ml sweet chillisous
  • 50 ml fyngekapte pietersielie
  • 10 klein rooiuitjies fyngekap
  • 4 groot agurkies gerasper of meer kleintjies
  • 1 medium ui gerasper
  • 2 ml sout
  • Peper na smaak

Meng al die bestanddele goed en plaas in die yskas.
Bedien soos verkies maar heerlik saam met skyfies en groentestokkies.

Resep en Foto: Marie Grobler

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5