Your Recipe Blog

MARIE SE ALL-BRAN BESKUIT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 60 minute

MARIE SE ALL-BRAN BESKUIT

  • 1 kg bruismeel
  • 500 ml suiker
  • 5×250 ml all-bran vlokkies, fyner gemaak
  • 125 ml pampoenpitte
  • 250 ml gesnyde kersies
  • 250 ml gekapte okkerneute
  • 3 eetlepel anys( 45 ml)
  • 10 ml bakpoeier
  • 5 ml sout
  • 500 ml karringmelk
  • 3 eiers, geklits
  • 500 g sagte margarien of botter

Meng al die droë bestandele saam.
Vryf sagte botter in die droe bestanddele in dat dit lyk soos krummels.
Meng eiers en karringmelk  en meng daarby in.
Meng goed  en sit in die voorbereide pan. Ek het drukker pan gebruik.
Bak teen 180°C vir 1 uur.
Ek droog oornag uit vir 9 uur teen 80° C met ‘n mes in deur op oop rakke nie in panne.

Resep en foto: Marie Grobler

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page