Your Recipe Blog

MARIAN SE LAMSKENKELS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 3 ure | Servings: 2

MARIAN SE LAMSKENKELS

  • 2 lamskenkels
  • 1 ui, opgesny
  • 1 – 3 wortels, opgesny
  • ¼ koppie Worcestersous
  • 1 – 2 eetlepels Balsamiese asyn
  • ¼ koppie tamatiesous
  • ½ bottle wyn
  • speserye en sout, na smaak
  • meel, om vleis in te rol

Strooi speserye en sout oor.
Rol lamskenkels in meel.
Braai in bietjie olyfolie tot geseël.
Sit gesnyde ui in.
Sit so paar gesnyde wortels in.
Voeg Wocestersous, Balsamic asyn, tamatiesous en wyn by.
Sit deksel op en sit in oond vir 3 ure.
Hou net dop na so uur en half, ek moes nog bietjie water bygooi.
Haal uit en geniet.

Resep : Marian van Deventer
Foto: Johan Westenberg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page