Your Recipe Blog

MANGO KOOLSLAAI

MANGO KOOLSLAAI

‘n Heerlike koolslaai wat ook mango in het. Dit was iets besonders wat my nefie vir ons in samewerking met vroulief voorgesit het.

  • ½ medium kool, fyngekerf
  • ¼ komkommer, in klein blokkies gesny
  • 1 geel soetrissie, in stukkies gesny
  • 1 medium rooi-ui, in klein blokkies gesny
  • 1 mango, in klein stukkies gesny
  • ½ koppie mayonnaise
  • ½ koppie suurroom
  • ¼ koppie Jimmy’s soet mosterd
  • 1 teelepel sout
  • ½ teelepel witpeper
  • 5 teelepels bruinsuiker

Meng alles saam en siedaar ‘n heeerlike heerligeit.

Resep en foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page