Your Recipe Blog

MANGO EN LITCHIE HOENDERSLAAI

MANGO EN LITCHIE HOENDERSLAAI

  • 1 ontbeende en opgesnyde gaar braaihoender
  • 1 koppie slaaiblare
  • 2 mango’s, in blokkies gesny
  • ¼ koppie suiker mielies
  • 1 koppie ontpitte litchies
  • 1 pakkie calmata olywe
  • 1 koppie pluim tamaties, in helfte gesny
  • 1 avokadopeer, in blokkies gesny
  • sout en peper na smaak
  • Sous:
  • 250 ml mayonnaise
  • 1 suurlemoen
  • 1 eetlepel mosterd
  • 1 eetlepel heuning

Pak op ‘n mooi slaai bord. Begin met stukkies blaarslaai, dan lae van ander bestanddele.
Eindig met hoendermengel en dan litchie, mango en olywe vir kleur.
Bietjie sout en swartpeper.
Bedien met ‘n slaaisous of net olyfolie en balsamiese asyn.

Resep:   Fransie Senekal

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page