Your Recipe Blog

MALVALEKKER SOSATIES

Recipe by
30 minute
Prep: 20 minute | Cook: 10 minute stoltyd

MALVALEKKER SOSATIES

Ideaal vir markdag of entrapreneursdae by skole.

  • 1 pakkie jellie
  • 25 malvalekkers
  • water
  • sosatiestokkies

Gooi water in ‘n bakkie en jellie pakkie in nog ‘n bakkie.
Doop malvalekkers in water, skud ergste water af en doop in jellie.
Sit neer om te droog. Ryg dan op ‘n stokkie.

Notas:
1 pakkie jellie is genoeg om 25 malvalekkers te dek.

Markdag ideë – “ Rainbow jelly cup”: stol jellie in klein plastiekhouertjies met verrassingslekkertjie in die middel.
Die kinders het baie hiervan ook gehou.

Resep en fotos: Melissa Barnard

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page