Your Recipe Blog

MAKROLLETJIEKOEK

Avatar photo
Recipe by
Cook: 40 tot 45 minute

MAKROLLETJIEKOEK

Dis ‘n botterkoek met klapper bolaag.

  • Koek:
  • 125 g botter
  • ½ koppie suiker
  • 3 eiers, geskei
  • ¾ koppie melk
  • 1 koppie koekmeel
  • 2 teelepels bakpoeier

Room botter en suiker saam. Voeg goed geklitste eiergele by.
Voeg dan meel, bakpoeier en melk by en meng deur tot gemeng.
Skep in ‘n voorbereide ronde koekpan.

  • Bolaag:
  • styfgeklitste eierwitte van die 3 eiers
  • ½ koppie suiker
  • 1 koppie klapper

Vou suiker en klapper by eierwitte in en skep op koekbeslag in die pan.
Bak 180 ºC vir 40 tot 45 minute.
Baie lekker.

Resep en foto: Wilma Batt

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page