MAKLIKSTE BROWNIES
- 1 bottel Nutella
- ¼ koppie water
- 2 eiers
- ¾ koppie koekmeel
- handvol wit choc chips
- handvol donker choc chips
- handvol gewone choc chips (melk sjokolade)
- handjie opgekapte grondboontjies, opsioneel
- gevriesde Bar One, baie fyngekap
Meng eiers en nutella saam.
Voeg water by en meng goed.
Meng meel by en dan al die ander bestanddele.
Skep in kolwyntjie houertjies wat op ‘n bakplaat oopgepak is.
Bak 20 – 25 minute teen 180 ºC.
Resep geplaas deur Lena Horn Webb
Foto: Lena Horn Webb
Category: