Your Recipe Blog

MAKLIKE SPRINGMIELIESBALLE

Recipe by
20 minute
Prep: 5 minute | Cook: 15 minute | Servings: 10 balle

MAKLIKE SPRINGMIELIESBALLE

  • 60 g botter
  • 30 malvalekkers
  • springmielies na geskatte hoeveelheid, klaar gemaak

Smelt botter in kastrol op plaat.
Voeg malvalekkers by (maak ongeveer 10 balle, afhangende hoe groot jy dit rol).
Hitte moenie te warm wees nie (moet nie kook nie).
Roer af en toe tot heeltemal gesmelt.
Giet oor klaar gemaakte springmielies en meng goed deur.
Maak hande klam met water en rol mengsel in balle.
Ek het persblou en pienk malvallekkers gekoop; dan het mens nie kleursel nodig nie.
Kinders was mal daaroor.

Resep en fotos: Melissa Barnard

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page