Your Recipe Blog

MAKLIKE “PORK BELLY” IN DIE OOND

Avatar photo
Recipe by
Cook: 2 ure + rooster tyd

MAKLIKE “PORK BELLY” IN DIE OOND

Naand almal.  Darem maar die lekkerste as jy ‘n Pork Belly in die oond bak en jy kry daai velletjie om so te pop.

My manier:
Sprinkel die vleiskant met sout en peper na smaak.
Sprinkel growwe sout bo op die velkant.
Plaas in ‘n oondbak en bak stadig so 150 ºC vir 2 ure.
Sny in die middel om seker te maak dis mooi gaar.
Sit terug in die oond en braai van bo af op volle hitte tot die velkant mooi op pop en krakerig is.
Hou net goed dop dit brand maklik.

Resep en foto:  Koos van der Merwe

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page