Your Recipe Blog

MAKLIKE PIESANGBROOD

Avatar photo
Recipe by
Cook: ongeveer 1 uur

MAKLIKE PIESANGBROOD

  • 8 ryp piesangs
  • ½ koppie margarien
  • ½ teelepel koeksoda
  • ½ koppie melk
  • 1 teelepel vanilla geursel
  • 2 koppie koekmeel
  • 2 eiers
  • 1 koppie suiker
  • 1 ¼ teelepel bakpoeier

Meng al die bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar.
Maak die koeksoda aan met die melk en voeg by die ander reeds gemengde bestanddele.
Voeg die piesangs by, meng deur en skep in ‘n voorbereide pannetjie.
Bak vir 1 uur op 180 °C.

Resep en 2de foto: Jane Lerm
Hooffoto: Martha Coetzee – maklik, vinnig en lekker!

Category:

One Review

  1. Avatar photoBianca

    Die lekkerste piesangbrood wat ek nog gemaak het. Baie dankie vir die resep

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5