Your Recipe Blog

MAKLIKE PAMPOENTERT MET ROOM

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minutes

MAKLIKE PAMPOENTERT MET ROOM

  • 3 koppies gaar fyn pampoen/botterskorsie
  • 1 koppie koekmeel
  • 1 koppie suiker
  • 1 koppie melk
  • 1 koppie room
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel bakpoeier
  • 2 eiers
  • 160 g botter, gesmelt

Klits melk, eiers en suiker goed saam.
Meng meel, sout, bakpoeier en botter met pampoen.
Voeg eier mengsel by en meng room in.
Bak vir 45 minute teen 180°C.

Nota:
Ek maak glad nie die bak toe in die oond nie.
Ek het die pampoen tert in ‘n glasbak gebak, ‘n ronde KOEKIE drukker gevat en vorm in TERT gedruk en uitgelig met lepel, kan ook eierspaan gebruik.
Jy kan dit ook in ‘n muffin pannetjie bak.

Foto en nota : Heleen Brümmer Nel
Resep: Lorraine Lolla Fourie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page