MAKLIKE NOEDELSLAAI
- 1 pak skroefie noedels (of jou eie keuse)
- 1 koppie asyn
- 1 koppie tamatiesous
- 1 koppie suiker
- 1 eetlepel kerriepoeier
- rooi en groen soetrissies, fyn gekap
Kook noedels tot sag volgens aanwysings op die verpakking en laat afkoel.
Meng asyn, tamatiesous, suiker en kerrie.
Voeg soetrissies by afgekoelde noedels.
Meng sous en noedels saam en roer goed.
Laat staan oornag vir die beste resultate.
Voeg soetrissies by afgekoelde noedels.
Meng sous en noedels saam en roer goed.
Laat staan oornag vir die beste resultate.
Resep: Sonja de Wit
Foto: Dalene Venner
Category: