Your Recipe Blog

MAKLIKE NACHOS

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 2 - 4

MAKLIKE NACHOS

  • 250 g pak nachos skyfies
  • 500 g maalvleis
  • 1 groot ui, fyn gekerf
  • 1 groot tamatie, in blokkies
  • gerasperde kaas Gouda en wit Cheddar
  • 2 – 3 olywe, in skyfies
  • 1 heel jalapenos, in skywe gesny
  • 1 bakkie cuacamole (fyn avokado)
  •  peri peri sous na smaak
  • 250 ml suur room of maaskaas

Braai uie saam met die maalvleis en sout en pepper.
In ‘n bak sit ‘n laag nachos skyfies en strooi albei kase oor en dan die maalvleis en strooi weer kaas oor.
Pak nog ‘n laag nachos en weer ‘n laag van albei kase.
Bak in die oond  by 180 ºC tot kaas smelt.
Sprinkel olywe, jalapenos en tamatie oor en bedien saam met die suurroom of maaskaas, cuacamole met peri peri sous.
Vinnig en baie lekker.

Resep en foto: Wayne Smith

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page