Your Recipe Blog

MAKLIKE MIELIEBROOD

Recipe by
Cook: 60 minutes

MAKLIKE MIELIEBROOD

  • 1 blik geroomde mielies
  • 1 blik ideal melk
  • 1 teelepel suiker
  • ½ teelepel sout
  • 500 g bruismeel

Voorverhit die oond tot 180ºC.
Meng al die bestanddele in ‘n mengbak met ‘n houtlepel tot goed gemeng.
Skep die beslag in vooraf gesmeerde broodpan en bak vir ongeveer 1 uur of tot gaar toets.

Foto en resep: Louw Coetzee

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page