Your Recipe Blog

MAKLIKE MELKTERT IN DIE MIKROGOLF

Avatar photo
Recipe by
Cook: 15 minute

MAKLIKE MELKTERT IN DIE MIKROGOLF

  • 1 blikkie kondensmelk
  • 1 blikkie melk
  • 2 blikkies warm water
  • 2 eetlepels botter
  • 4 eiers
  • 6 eetlepels mielieblom (Maizena)
  • knippie sout
  • 1 pakkie Tennisbeskuitjies

Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog.
Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute.
Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute.
Klits weer.
Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, skep vulsel bo-oor en strooi kaneel op.

Verkoel en geniet!

Resep en foto: Lelane van der Walt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page