Your Recipe Blog

MAKLIKE HONDEBESKUITJIES

Recipe by
Cook: 18 - 20 min

MAKLIKE HONDEBESKUITJIES

  • 2 ½ koppies koekmeel
  • 2 ½ koppies semels
  • 1 teelepel bakpoeier
  • ½ koppie grondboontjiebotter (sonder xylitol)
  • 1 koppie kookwater

Sif meel en bakpoeier saam. Voeg semels by.
Meng kookwater en grondboontjiebotter en giet oor meelmengsel.
Meng met hande tot ‘n sagte hanteerbare deeg. As mengsel te droog is, voeg water by en meng tot sag en hanteerbaar.
Rol deeg uit en druk vormpies uit met koekiedrukker of sny met pizza snyer in verlangde groottes.
Plaas op ‘n gesmeerde bakplaat of op ‘n bakplaat met bakpapier.
Bak vir 18 – 20 minute teen 180°C.
Bêre in ‘n lugdigte houer wanneer heeltemal afgekoel is.

Resep en foto: Gillian Vermeulen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page