Your Recipe Blog

MAKLIKE EN VINNIGE AARBEIKONFYT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 4 minute

MAKLIKE EN VINNIGE AARBEIKONFYT

  • 1 kg vars aarbeie, gepulp met voedselverwerker
  • 1 kg konfyt stollende suiker (jam setting sugar, nie in SA beskikbaar nie)
  • 1 eetlepel botter

Plaas die aarbeie en suiker in swaarboom pot en verhit op medium hitte tot suiker gesmelt is.
Voeg die botter by en bring tot kookpunt.
Kook baie vinnig vir 4 minute.
Skep in bottels en seël.

Resep en fotos: Alice van den Berg

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5