Your Recipe Blog

MAKLIKE EN LEKKER PLATTER

MAKLIKE EN LEKKER PLATTER

Te lui om te kook vanaand so “snacks” sal dit wees.

  • soet en suur agurkies
  • pekel uitjies
  • gestopde olywe
  • salami
  • Dijon mosterd
  • Cheddar kaas blokkies
  • gerookde mossels
  • sprietui roomkaas
  • olyf botter
  • sout koekies

Hoeveelhede is na smaak.
Pak alles mooi uit op bord en bedien.

Resep en foto: Tanya Botha Erasmus

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5