Your Recipe Blog

MAKLIKE EN HEERLIKE SKONS

Recipe by
Cook: 20 minute | Servings: 10 - 12

MAKLIKE EN HEERLIKE SKONS

  • 500 ml koekmeel
  • 20 ml bakpoeier
  • 3 ml sout
  • 20 ml suiker
  • 220 ml melk
  • 1 groot eier of 2 klein
  • 50 ml gesmelte botter of margarien

Meng droë bestanddele saam.
Klits eier en melk goed saam.
Meng met meelmengsel en voeg gesmelte botter by.
Meng net tot gemeng moenie teveel meng nie.
Skep in voorbereide muffin pan en bak 20 minute by 200°C.

Resep: Rentia Robson
Foto: Michelle Thomas

Category:

One Review

  1. Irene Langenhoven

    baie lekker scones resep

    Star

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5