Your Recipe Blog

MAKLIKE EENBAK SJOKOLADEKOEK

Recipe by
Cook: 30 - 35 minute

MAKLIKE EENBAK SJOKOLADEKOEK

Resep geplaas en foto Annette Hattingh Scheepers

  • 2 koppies koekmeel
  • 2 koppies suiker
  • 180 ml kakao
  • 2 eiers
  • 10 ml vanilla geursel
  • 1 koppie melk
  • ½ koppie kookolie
  • 1 koppie kookwater
  • 8 ml bakpoeier
  • 8 ml koeksoda
  • Plaas al die bestanddele saam in ‘n mengbak.
  • Klits met ‘n elektriese menger vir 2 minute tot gladde tekstuur.
  • Skep in 2 voorbereide koekpanne ongeveer 20 cm.
  • Bak vir 30 tot 35 minute of tot toetspen skoon uitkom.
  • Haal uit, laat ‘n rukkie staan in die panne en keer uit.
  • Versier na smaak nadat dit heeltemal afgekoel het.
  • Nota: Ek bak dit op 170°C.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page