Your Recipe Blog

MAGDE SE HEERLIKE SAMPIOENVULSEL

MAGDE SE HEERLIKE SAMPIOENVULSEL

  • 250 g gesnyde witsampioene, gebraai in bietjie margarien
  • 250 ml room
  • 1 blikke knoffelroomsampioene
  • 1 pakkie sampioen soppoeier, ek meng dit gewoonlik met die room

Ek kook alles vinnig saam en gooi ekstra knoffel by vir ons familie.
Indien dit ‘n rukkie koud word, is dit styf, as dit te styf is gooi net bietjie melk by.
Dis heerlik as dit koud bedien word in ‘n vulsel of soos ek dit op roosterbroodjies maak.
Vir afronding rasper ek bietjie kaas oor.

Resep en foto: Magde Van der Kolff

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5