Your Recipe Blog

MAASKAAS – ROOMKAAS

Avatar photo
Recipe by
Prep: 24 to 36 ure | | Servings: 2 x 250 g roomkaas

MAASKAAS – ROOMKAAS

Koop ‘n 2 liter bottel AMAZI, sit 4 “nappy liners” of kaasdoek in ‘n sif oor ‘n diep bak.
Sit sout na smaak in die Amazi en in die doek. Bedek en plaas in die yskas om te filtreer.

Laat staan oornag – selfs tot 2 dae – sodat vloeistof kan skei van mekaar.
Gooi die water gedeelte weg en die maas wat booop die liners lê kan jy gebruik vir maaskaas.
Geur soos verlang met kruie ens, of gebruik net so as roomkaas.

Nota:
Hierdie roomkaas werk baie goed in die maak van kaaskoek.

Idee: Anina Jeannette Smith
Foto’s: Elaine Steyn Steyn

Derde foto en idee: Charlotte Gill
Ek het hierdie resep probeer met 500 ml Amasi en het so 1 ½ koppie roomkaas uitgekry.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page