Your Recipe Blog

MAALVLEIS GEVULDE UIE SAKKIES

Recipe by
Cook: 45 minute | Servings: 4 porsies

MAALVLEIS GEVULDE UIE SAKKIES

Resep en foto:  Marian van Deventer

  • 4 groot uie geskil maar hou heel (pas aan na gelang van porsies)
  • maalvleis
  • kaas
  • tamatiesous basis (gekoop of self gemaak)
  • Berei maalvleis volgens smaak voor en laat afkoel.
  • Sny heel uie net half pad deur en kook in ‘n pot sout water tot sag maar ferm. Uie moet nog heel wees.
  • Laat afkoel.
  • Giet die tamatiesous in ‘n diep oondbak.
  • Maak die uie los dat dit soos “sleeves” lyk, maar nog bymekaar aan die onderkant. “maw soos ‘n roos”
  • Vul die uie met die afgekoelde maalvleis en pak in die oondbak.
  • Skep nog tamatiesous bo oor.
  • Bak in die oond teen 180°C vir 45 min.
  • Strooi kaas oor en laat net smelt in die oond.
  • Bedien saam met pasta.
  • Nota:
  • Jy kan enige vulsel insit waarvan jy hou, en dink met feta en spinasie as bykos kan dit net so lekker wees.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page