Your Recipe Blog

LYZETTE SE MAKLIKE BESKUIT

Avatar photo
Recipe by
Cook: 50 - 60 minute

LYZETTE SE MAKLIKE BESKUIT

Resep en foto: Lyzette De Beer
Nou net ons laastes opgeëet.

  • 500 g bruismeel
  • ½ teelepel sout
  • ½ teelepel bakpoeier
  • ½ koppie suiker
  • 200 g gesmelte botter
  • 2 eiers
  • 250 ml karringmelk
  • Sif die meel (ek gebruik Wheat flour), sout, bakpoeier en suiker saam.
  • Meng die botter, eiers en karringmelk en voeg dit by die meelmengsel en meng deeglik deur.
  • Skep in die gespuite beskuitpanne en bak 50 – 60 min by 180°C.
  • Nota:
  • Ek voeg sade ook by en sit die oond rooster bokant die middelste oondrak.
  • Droog dan uit so 5 – 6 ure op 70°C of tot droog.

 

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page