Your Recipe Blog

LUI LEKKER SKAAPNIERTJIES

LUI LEKKER SKAAPNIERTJIES

  • 4  skaapniertjies (240g), in blokkies gesny
  • 1 medium wit ui, fyngekerf
  • 3  sprietuie (spring onions), fyngekerf
  • canola olie vir vlakbraai
  • sout en peper na smaak
  • 1 pakkie Imana Bolognaise cook-in sauce
Braai alles, buiten die pakkie sous saam tot gaar. Maak die pakkie sous aan met koue water soos op pakkie aangedui. Voeg by die niertjiemengsel en prut tot sous verdik het.

Bedien warm oor roosterbrood en geniet ‘n lui-lekker aandete.

Resep en foto’s: Christelle van Rooyen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5