Your Recipe Blog

LOUISE SE VARKPENSIE – PORK BELLY

Avatar photo
Recipe by
Cook: 2 - 3 Ure

LOUISE SE VARKPENSIE – PORK BELLY

Varkpensie, jou lekker ding.
Voorverhit oond op 160°C.  Was die Pork Belly en maak droog met handdoekpapier. Sprinkel vleisgedeelte met speserye van keuse. Ek gebruik Ina Paarman se seasoned salt.
Spuit ‘n oondvaste bak goed met Spray and Cook en plaas vleis in die bak, velkant bo.
Sprinkel die velkant met sout.
Bak 2 ½ tot 3 ure oop.
Jy kan die oondrooster aanskakel vir laaste 10 minute of so om crackling lekker krakerig te bak. Hou dop dat dit nie brand nie.
Hierdie is ‘n heerlik vleissnit vir jou Kerstafel 🙂

FOTO EN RESEP: Louise Groenewald

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page